image/svg+xml
Loading...
Kom #Woordsnoer - een woord, al die woorde, nes jy wil. Ek is mal oor blokraai en speel sommer so terwyl ek raaisels voltooi, storietjies in my kop af met die woorde. Ek snoer so storietjies aanmekaar. Speel gerus saam. Die uitdaging sluit Donderdag 16 Oktober 2109 om 12h00.